Tielman Susato | |
---|---|
![]() | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | omstreeks 1510/15 |
Sterf | ná 1570 |
Genres | Renaissance |
Beroep(e) | Musikant en komponis |
Tielman Susato is gebore in ongeveer 1510/15 en het rondom 1570, tydens die Renaissance gesterf. Hy was 'n musikant en komponis. Hy het in 1543 die eerste drukkery vir musiek in Antwerpen gestig.