Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tiffani Thiessen | |
Geboortenaam | Tiffani Amber Thiessen |
---|---|
Geboorte | 23 Januarie 1974 Long Beach, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tiffani Thiessen (gebore 23 Januarie 1974) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Son in Law (1993) en in die televisiereekse Saved by the Bell (1989), Saved by the Bell: The College Years (1993), en Fastlane (2002).