Tignes is 'n kommune in die Tarentaise-vallei, in die Savoie-département in die Rhône-Alpes-streek in Suidoos-Frankryk, bekend as die hoogste skigebied in Europa[1] en met die langste ski-seisoen in Europa.[2]
Uitsig oor die ou stad van Tignes geleë op 1550 meter