Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Blake Nelson | |
![]() | |
Geboortenaam | Timothy Blake Nelson[1] |
---|---|
Geboorte | 11 Mei 1964 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Blake Nelson (gebore 11 Mei 1964) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente O Brother, Where Art Thou? (2000), Minority Report (2002), Leaves of Grass (2009), en Fantastic Four (2015).