Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Daly | |
Geboortenaam | James Timothy Daly |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Sam Daly |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Daly (gebore 1 Maart 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Basic (2003) en in die televisiereekse Wings (1990) en The Fugitive (2000).