Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Herlihy | |
Geboortenaam | Timothy Patrick Herlihy |
---|---|
Geboorte | 9 Oktober 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Skrywer, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Herlihy (gebore 9 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Happy Gilmore (1996), The Wedding Singer (1998), en Pixels (2015), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).