Tim Matheson

Tim Matheson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Lewis Matthieson
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1961–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Matheson is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Animal House (1978) en Van Wilder (2002), en in die televisiereekse The West Wing (1999) en Hart of Dixie (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne