Tim McIntire

Tim McIntire
Geboortenaam Timothy John McIntire
Geboorte (1944-07-19)19 Julie 1944
Sterfte 15 April 1986 (op 41)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim McIntire (19 Julie 1944 – 15 April 1986) was 'n Amerikaanse akteur en komponis. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Sterile Cuckoo (1969), A Boy and His Dog (1975), American Hot Wax (1978), en Brubaker (1980).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne