Tim Reid

Tim Reid
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Lee Reid
Geboorte 19 Desember 1944 (1944-12-19) (80 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Reid (gebore 19 Desember 1944) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Once Upon a Time... When We Were Colored (1995) en in die televisiereekse WKRP in Cincinnati (1978) en Sister, Sister (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne