Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Turner | |
Geboortenaam | John Freeman Turner |
---|---|
Geboorte | 7 September 1924 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Turner (7 September 1924 – 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Race for Life (1954) en A Night to Remember (1958), en in die televisiereekse White Hunter (1957) en The Invisible Man (1958).