Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tim Van Patten | |
Geboorte | 10 Junie 1959 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tim Van Patten (gebore 10 Junie 1959) is 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Class of 1984 (1982) en in die televisiereekse The Sopranos (1999) en Boardwalk Empire (2010).