Tim Woodward

Tim Woodward
Geboortenaam Timothy Oliver Woodward
Geboorte 24 April 1953 (1953-04-24) (71 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1974–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tim Woodward (gebore 24 April 1953) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente King David (1985), K-19: The Widowmaker (2002), London Has Fallen (2016), en Criminal (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne