Timothy Omundson

Timothy Omundson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Michael Omundson
Geboorte 29 Julie 1969 (1969-07-29) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Timothy Omundson (gebore 29 Julie 1969) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Deadwood (2004), Supernatural (2005), Psych (2006), en Galavant (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne