Timothy Spall | |
![]() | |
Geboortenaam | Timothy Leonard Spall |
---|---|
Geboorte | 27 Februarie 1957 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 3, insluitende Rafe Spall |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1978–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Timothy Spall (gebore 27 Februarie 1957) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Secrets & Lies (1996), Sweeney Todd: The Demon Barber of Fleet Street (2007), The Damned United (2009), en Mr. Turner (2014).