Timothy West

Timothy West
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Timothy Lancaster West
Geboorte 20 Oktober 1934
Sterfte 12 November 2024
Nasionaliteit Engels
Kinders 3, Juliet, Samuel West
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1956–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Timothy West (20 Oktober 1934 - 12 November 2024) was 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Day of the Jackal (1973), Ever After: A Cinderella Story (1998), The Messenger: The Story of Joan of Arc (1999), en 102 Dalmatians (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne