Tina Chen

Tina Chen
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tina Chen is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Three Days of the Condor (1975) en in die televisiereeks Airwolf (1984).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne