Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tina Louise | |
Geboortenaam | Tina Louise Blacker |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1934 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Caprice Crane |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–2004, 2014–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tina Louise (gebore 11 Februarie 1934) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente God's Little Acre (1958), The Warrior Empress (1960), en The Stepford Wives (1975), en in die televisiereeks Gilligan's Island (1964).