Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tisa Farrow | |
Geboortenaam | Theresa Magdalena Farrow |
---|---|
Geboorte | 22 Julie 1951 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tisa Farrow (gebore 22 Julie 1951 - 10 Januarie 2024) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente And Hope to Die (1972), Fingers (1978), Manhattan (1979), en Zombie (1979).