Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tisha Campbell-Martin | |
Geboortenaam | Tisha Michelle Campbell |
---|---|
Geboorte | 13 Oktober 1968 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tisha Campbell-Martin (gebore 13 Oktober 1968) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Little Shop of Horrors (1986) en House Party (1990), en in die televisiereekse Martin (1992) en My Wife and Kids (2001).