Tisha Sterling | |
Geboortenaam | Patricia Ann Sterling |
---|---|
Geboorte | 10 Desember 1944 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1960–99 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tisha Sterling (gebore 10 Desember 1944) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Village of the Giants (1965), Coogan's Bluff (1968), The Killer Inside Me (1976), en The Whales of August (1987).