Titaandioksied

Eienskappe

Algemeen

Naam Titaandioksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule TiO2
Molêre massa 60,08 [g/mol]
CAS-nommer 13463-67-7[1]  
Voorkoms Deursigtig of wit vastestof[1]
Fasegedrag  
Fase Rutiel 
Selkonstantes a=459,30pm, c=295,90 pm[2]  
Ruimtegroep P42/mnm[2] 
Nommer 136  
Strukturbericht C4 
Fase Anataas 
Selkonstantes a=379,23 pm, c=955,48 pm[2]  
Ruimtegroep I41/amd[2] 
Nommer 141  
Strukturbericht C5 
Fase Brookiet 
Selkonstantes a=545,58 pm, b=918,19 pm, c=514,2 pm  
Ruimtegroep Pbca 
Nommer 61  
Strukturbericht C21
Smeltpunt 1855 °C [1]
Kookpunt 2900 °C [1]
Digtheid 3,84 -4,26[1]
Oplosbaarheid onoplosbaar

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt  
LD50 >10 000 [mg/kg] (oraal; rot) 
LC50 >1 000 [mg/L] - 96 uur (vis)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Titaan(IV)oksied of titaandioksied is 'n verbinding van titaan in sy oksidasietoestand + 4 met suurstof met die chemiese formule TiO2

Dit kom in die natuur voor as die minerale rutiel, anataas en brookiet.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Titanium dioxide" (PDF). Fisher. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 Januarie 2022. Besoek op 4 Oktober 2023.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named intech

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne