Tobias Johannes Herold

Ds. Tobias Johannes Herold.

Ds. Tobias Johannes Herold (Kaapstad, Augustus 1788 - Stellenbosch, 10 Desember 1857) was predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, onder meer van die NG gemeente Paarl, asook moderator van die derde Kaapse Sinonde (1829).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne