Tobias Menzies | |
![]() | |
Geboortenaam | Hanan Tobias Simpson Menzies |
---|---|
Geboorte | 7 Maart 1974 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tobias Menzies (gebore 7 Maart 1974) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casino Royale (2006), Atonement (2007), en Forget Me Not (2010), en in die televisiereeks Rome (2005).