Toby Kebbell

Toby Kebbell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tobias Alistair Patrick Kebbell
Geboorte 9 Julie 1982 (1982-07-09) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Toby Kebbell (gebore 9 Julie 1982) is 'n Britse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dead Man's Shoes (2004), Dawn of the Planet of the Apes (2014), en Fantastic Four (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne