Toby Ord

Toby Ord in 2019.

Toby David Godfrey Ord (gebore Julie 1979) [1] is 'n Australiese filosoof. In 2009 het hy Giving What We Can gestig, 'n internasionale vereniging wie se lede onderneem om ten minste 10% van hul inkomste aan doeltreffende liefdadigheidsorganisasies te skenk, en is 'n sleutelfiguur in die effektiewe altruïsme-beweging, wat die gebruik van rede en bewyse bevorder om die lewens van ander soveel as moontlik te bevorder.[2]

Hy is 'n senior navorsingsgenoot by Universiteit van Oxford se Future of Humanity Institute, waar sy werk op eksistensiële risiko fokus.[3] Sy boek oor die onderwerp, The Precipice: Existential Risk and the Future of Humanity, is in Maart 2020 gepubliseer.[4]

  1. "Toby David Godfrey ORD personal appointments". Companies House (in Engels). GOV.UK. Besoek op 13 Augustus 2022.
  2. "Hachette Book Group, Toby Ord". Hachette Book Group. 9 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2020. Besoek op 7 Februarie 2020.
  3. "Future of Humanity Institute, Team". Future of Humanity Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 7 Februarie 2020.
  4. The Precipice: Existential Risk and the Future of Humanity. Hachette. 9 Julie 2019. ISBN 9780316484893. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2020. Besoek op 23 Februarie 2020.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne