Tod Slaughter

Tod Slaughter
Geboorte (1885-03-19)19 Maart 1885
Sterfte 19 Februarie 1956 (op 70)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1905–1956
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tod Slaughter (19 Maart 1885 – 19 Februarie 1956) was 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Maria Marten, or The Murder in the Red Barn (1935), The Demon Barber of Fleet Street (1936), The Crimes of Stephen Hawke (1936), en Crimes at the Dark House (1940).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne