Todd Lasance

Todd Lasance
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Todd James Lasance
Geboorte 18 Februarie 1985 (1985-02-18) (39 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Todd Lasance (gebore 18 Februarie 1985) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), Spartacus: War of the Damned (2010), en The Flash (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne