Toedhalija I

Toedhalija I
Koning van die Hetiete
Bewind Omstreeks 1465-'40 v.C.
Voorganger Moewatalli I
Opvolger Hattoesili II
Vader Kantoezzili
Gade Katteshapi ?

Toedhalija I was in die 15de eeu v.C. 'n groot koning van die Hetitiese Ryk. Hy het moontlik van omstreeks 1465-'40 v.C. regeer.[1] Hy word soms as dieselfde persoon as Toedhalija II beskou en word dan Toedhalija I/II genoem.[2] [3])

  1. Freu 2007b: 311
  2. Bryce 2005: 121-123.
  3. Bryce, Trevor (2010). The Kingdom of the Hittites (New uitg.). Oxford: Oxford University Press. pp. 121–123. ISBN 9780199281329.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne