Toedhalija II | |
---|---|
Koning van die Hetiete | |
Bewind | Omstreeks 1425-1390 v.C. |
Voorganger | Hattoesili II ? |
Opvolger | Arnoewanda I |
Vader | Hattoesili II ? |
Moeder | Asmoe-Heba ? |
Gade | Nikkal-Mati |
Toedhalija II (soms geïdentifiseer met en genoem Toedhalija I) was in die laat 15de / vroeë 14de eeu v.C. 'n koning van die Hetitiese Ryk, moontlik van 1425-1390 v.C.[1] [2] Hy was die skoonpa en voorganger van Arnoewanda I.[3]