Toedhalija III

Toedhalija III
Koning van die Hetiete
Gesamentlike seël van koning Toedhalija (links) en koningin Satandoe-Heba (regs).
Gesamentlike seël van koning Toedhalija (links) en koningin Satandoe-Heba (regs).
Bewind c. 1380-'50 v.C.

s

Voorganger Arnoewanda I
Opvolger Soeppiloelioema I
Ouers Arnoewanda I
Asmoe-Nikkal
Gade Satandoe-Heba
Tadoe-Heba
Kinders Toedhalija die Jongere
Koningin Henti

Toedhalija III (soms Toedhalija II genoem), met die bykomende Horitiese naam Tasmi-Sarri,[1] was omstreeks 1380-'50 v.C.[2]:230, 252 'n groot koning van die Hetitiese Ryk. Hy was die seun en opvolger van Arnoewanda I[3] en die voorganger, skoonpa en aanneemvader van Soeppiloelioema I.[4]

Volgens geskrifte uit die bewind van Toedhalija III se kleinseun Moesili II en agterkleinseun Hattoesili III was die Hetitiese Ryk gedurende sy bewind aan die vooraand van verval weens aanvalle van buite. Daar is voorbeelde van sulke terugslae, maar die slegte situasie is dalk aangedik vir retoriese doeleindes.[5]

  1. Freu 2007b: 155, 161-162; Taracha 2016: 490.
  2. Kuhrt, Amélie (2020). The Ancient Near East: c.3000–330 BC, Volume One (in Engels). Routledge. ISBN 978-1-136-75548-4.
  3. Bryce 2005: 145.
  4. Freu 2007b: 198-201; Stavi 2011: 228-230; Taracha 2016: 492-493, who believes there was a formal adoption of Šuppiluliuma by Tudḫaliya III.
  5. Weeden 2022: 571-573.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne