Toedhalija IV | |
---|---|
Koning van die Hetiete | |
Die uitbeelding van Toedhalija IV op 'n reliëf.
| |
Bewind | c. 1245-'15 v.C. (middelchronologie) |
Voorganger | Hattoesili III |
Opvolger | Arnoewanda III |
Ouers | Hattoesili III Poedoehepa |
Kinders | Arnoewanda III Soeppiloelioema II |
Toedhalija IV was omstreeks 1245-'15 v.C. koning van die Hetitiese Ryk.[1] Hy het sy vader, Hattoesili III, opgevolg.