Toedhalija IV

Toedhalija IV
Koning van die Hetiete
Die uitbeelding van Toedhalija IV op 'n reliëf.
Die uitbeelding van Toedhalija IV op 'n reliëf.
Bewind c. 1245-'15 v.C.
(middelchronologie)
Voorganger Hattoesili III
Opvolger Arnoewanda III
Ouers Hattoesili III
Poedoehepa
Kinders Arnoewanda III
Soeppiloelioema II

Toedhalija IV was omstreeks 1245-'15 v.C. koning van die Hetitiese Ryk.[1] Hy het sy vader, Hattoesili III, opgevolg.

  1. Kuhrt, Amélie (2020). The Ancient Near East: c.3000–330 BC, Volume One (in Engels). Routledge. p. 230. ISBN 978-1-136-75548-4.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne