Toei | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Prosthemadera (G.R. Gray, 1840)
|
Spesie: | P. novaeseelandiae
|
Binomiale naam | |
Prosthemadera novaeseelandiae (Gmelin, 1788)
|
Die toei (Prosthemadera novaeseelandiae; Maori: tūī) is ’n inheemse sangvoël van Nieu-Seeland, en die enigste spesie in die genus Prosthemadera. Dit is een van die grootste spesies in die Australasiese familie Heuningvreters en een van twee bestaande spesies van dié familie in Nieu-Seeland. Die ander is die Nieu-Seelandse klokheuningvreter. Die spesie kom wydverspreid in die argipel voor, van die subtropiese Kermadec-eilande tot die sub-Antarktiese Auckland-eilande, sowel as op die vasteland.
Die naam "toei" is afgelei van die Maori naam tūī en is die spesie se amptelike gewone naam.
{{cite web}}
: Ongeldige |ref=harv
(hulp)