Toela-oblast Тульская область | ||||
Die ligging van Toela-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale | |||
Stigting | 26 September 1937 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Toela | |||
Leier | Wladimir Groezdef | |||
Amp | Goewerneur | |||
Wetgewer | Oblast-doema | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 553 925 | |||
Volgorde | 27ste | |||
Digtheid | 60,46/km2 | |||
Stedelik | 79,4% | |||
Plattelands | 20,6% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 25 700 km2 | |||
Volgorde | 69ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 71 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.admportal.tula.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Toela-oblast (Russies: Ту́льская о́бласть, Toelskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Toela. Die oblast se oppervlakte is 25 700 km2 en volgens die Russiese sensus van 2010[1] het dit ’n inwonertal van 1 553 925.
Toela-oblast grens in die noorde aan Moskou-oblast, in die ooste aan Rjazan-oblast, in die suidooste aan Lipetsk-oblast, in die suidweste aan aan Orjol-oblast en in die weste aan Kaloega-oblast. Dit is een van die mees ontwikkelde en verstedelikte oblaste en die grootste deel word beslaan deur die Toela-Nowomoskofsk-agglomeraat, ’n stedelike gebied met meer as ’n miljoen inwoners.