Toepolef Tu-16 | |
---|---|
Tipe | Bomwerper |
Vervaardiger | Toepolef |
Nooiensvlug | 27 April 1952 |
Bekendstelling | 1954 |
Onttrek | 1993 Sowjetunie, 2000 ander lande behalwe Xian H-6 |
Hoofgebruikers | Sowjet-/Russiese Lugmag (histories) Egiptiese Lugmag Irakse Lugmag Indonesiese Lugmag |
Aantal gebou | 1 509[1] |
Die Toepolef Tu-16 (Navo verslagnaam: Badger)[2] is 'n tweemotorige straalaangedrewe strategiese bomwerper wat deur die Sowjetunie gebruik is. Dit was vir meer as 60 jaar in diens en die Chinese weergawe wat onder lisensie vervaardig word, die Xian H-6, word nog steeds deur China gebruik.