Toepolef Tu-4 | |
---|---|
Tipe | Strategiese bomwerper |
Vervaardiger | Toepolef |
Ontwerp deur | Afgekyk by Boeing |
Nooiensvlug | 19 Mei 1947 |
Bekendstelling | 1947 |
Onttrek | mid-1960's (Sowjetunie) 1988 (China) |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Sowjetlugmag |
Vervaardig | 1949–1952 |
Aantal gebou | 847 |
Eenheidskoste | VS$238 329 (1945) |
Ontwikkel van | Boeing B-29 Superfortress |
Weergawes | Toepolef Tu-7075/80/85 |
Die Toepolef Tu-4 (NAVO-verslagnaam: Bull) was 'n Sowjet-suierenjin strategiese bomwerper wat in die Sowjetlugmag gedien het vanaf die laat 1940's tot middel-1960's. Dit was 'n omgekeerde-ontwerpkopie van die Amerikaans-geboude Boeing B-29 Superfortress.