Toksoplasmose

Toksoplasmose
Klassifikasie en eksterne bronne
Toxoplasma gondii.
Toxoplasma gondii.
ICD-10 B58
ICD-9 130
DiseasesDB 13208
MedlinePlus   000637
eMedicine med/2294
MeSH D014123
Mediese waarskuwing

Toksoplasmose is 'n infektiewe toestand wat veroorsaak word deur die protozoa Toxoplasma gondii. Die infeksie word geklassifiseer as 'n soönose, 'n siekte wat deur nie-menslike diere gedra word en toevallig aan mense oorgedra word. Toksoplasmose is gewoonlik 'n asimptomatiese infeksie, maar in sekere gevalle, by name kongenitale infeksie of immuunonderdrukking, kan dit meer gevaarlik wees.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne