Toluca

Toluca
Stad en munisipaliteit
Toluca is in Meksiko
Toluca
Toluca
Koördinate: 19°17′N 99°39′W / 19.283°N 99.650°W / 19.283; -99.650
LandVlag van Meksiko Meksiko
DeelstaatMeksiko-staat
MunisipaliteitGroter Toluca
Oppervlak
 • Totaal452,37 km2 (174,66 vk. myl)
Hoogte
2 680 m (8 790 ft)
Bevolking
 • Totaal819 561
TydsoneUTC-06:00 (Sentraal-Amerikaans)
 • SomertydUTC-05:00 (Sentraal-Amerikaanse somertyd)
Poskode
50000

Toluca de Lerdo (Nahuatl: Tollocan, Otomí: Nzehni) is die hoofstad van die Mexikaanse deelstaat Mexiko. Toluca het 819 561 inwoners (sensus 2010), maar die agglomerasie het meer as twee miljoen inwoners. Dit is ook die hoofstad van die Toluca munisipaliteit.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne