Tom Atkins (akteur)

Tom Atkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 13 November 1935 (1935-11-13) (89 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Taylor Atkins
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Atkins (gebore 13 November 1935) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fog (1980), Halloween III: Season of the Witch (1982), Lethal Weapon (1987), en My Bloody Valentine (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne