Tom Baker

Tom Baker
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Stewart Baker
Geboorte 20 Januarie 1934 (1934-01-20) (91 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Baker (gebore 20 Januarie 1934) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nicholas and Alexandra (1971) en The Golden Voyage of Sinbad (1973), en in die televisiereekse Doctor Who (1963) en Monarch of the Glen (2000).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne