Tom Drake | |
![]() | |
Geboortenaam | Alfred Sinclair Alderdice |
---|---|
Geboorte | 5 Augustus 1918 |
Sterfte | 11 Augustus 1982 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1938–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Drake (5 Augustus 1918 – 11 Augustus 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Meet Me in St. Louis (1944), Words and Music (1948), en Raintree County (1957), en in die televisiereeks The Green Hornet (1966).