Tom Payne (akteur)

Tom Payne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 21 Desember 1982 (1982-12-21) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Payne (gebore 21 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Miss Pettigrew Lives for a Day (2008) en The Physician (2013), en in die televisiereekse Waterloo Road (2006) en The Walking Dead (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne