Tom Tryon

Tom Tryon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Thomas Tryon
Geboorte (1926-01-14)14 Januarie 1926
Sterfte 4 September 1991 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Tryon (14 Januarie 1926 – 4 September 1991) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Longest Day (1962), The Cardinal (1963), In Harm's Way (1965), en The Other (1972).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne