Tom Tully

Tom Tully
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1908-08-21)21 Augustus 1908
Sterfte 27 April 1982 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1932–1973
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tom Tully (21 Augustus 1908 – 27 April 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Destination Tokyo (1943), Intrigue (1947), The Caine Mutiny (1954), en Coogan's Bluff (1968).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne