Tom Welling | |
![]() | |
Geboortenaam | Thomas John Patrick Joseph Welling[1] |
---|---|
Geboorte | 26 April 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Welling (gebore 26 April 1977) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cheaper by the Dozen (2003), The Fog (2005), en Draft Day (2014), en in die televisiereeks Smallville (2001).