Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tom Wlaschiha | |
Geboortenaam | Thomas Wlaschiha |
---|---|
Geboorte | 20 Junie 1973 |
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tom Wlaschiha (gebore 20 Junie 1973) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Resistance (2011) en Mr. Turner (2014), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Crossing Lines (2013).