Tomas Venclova | |
---|---|
Gebore | 11 September 1937 |
Nasionaliteit | ![]() |
Beroep | Digter, prosaskrywer en essayis |
Tomas Venclova (* 11 September 1937 in Klaipėda) is 'n Litause geleerde, digter, skrywer en vertaler. Venclova word as een van die beduidendste moderne lirici beskou.[1] Ná sy emigrasie het Venclova tot in die vroeë negentigerjare in die Verenigde State gebly. Hy woon tans in New Haven en Vilnius.