Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tommy Noonan | |
Geboortenaam | Thomas Noon |
---|---|
Geboorte | 29 April 1921 |
Sterfte | 24 April 1968 (op 46) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tommy Noonan (29 April 1921 – 24 April 1968) was 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Shot Jesse James (1949), Gentlemen Prefer Blondes (1953), A Star Is Born (1954), en Promises..... Promises! (1963).