Tongeren-Borgloon

Ligging

Tongeren-Borgloon (Limburgs: Tóngere-Loeën) is 'n Belgiese munisipaliteit en stad in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 139 km² en sowat 44 000 inwoners (2024).

Tongeren-Borgloon is op 1 Januarie 2025 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Tongeren en Borgloon.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne