Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Toni Frissell | |
---|---|
"Ek sal eerder met 'n kamera bekruip, as met 'n geweer" c. 1935. | |
Gebore | Antoinette Frissell 10 Maart 1907 |
Sterf | 17 April 1988 (op 81) Long Island, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | Fotograaf |
Eggenoot | Francis M. Bacon, III |
Antoinette Frissell Bacon, beter bekend as slegs Toni Frissell, was 'n Amerikaanse fotograaf, bekend vir haar modefotografie, foto's van die Tweede Wêreldoorlog en portrette van bekende Amerikaners en Europeërs en kinders en vrouens uit alle kringe van die lewe.